top of page
Search


10 Wenke: Hoe om met jou lewensmaat te praat oor geld
Om oor geld met jou lewensmaat te praat, kan uitdagend wees, maar dit is noodsaaklik vir ’n gesonde verhouding.

Skuldhulp
4 min read


Skuld en die Dood
In vandag se Skuldhulp-artikel bespreek ons die mees algemene mites oor skuld en die dood. Ons gee ook waardevolle raad.

Skuldhulp
4 min read


Die Hartseer van ‘Nee’ sê vir Jou Kinders: Skuld en die alledaagse lewe
Om permanent “nee” te sê, kan jou laat voel asof jy jou kinders in die steek laat, selfs al weet jy jy doen jou beste.

Skuldhulp
4 min read


My stryd teen geweld en skuld - hierdie is my storie
Ek het alles verloor het, insluitend myself. Ek hoop dat my besluit om hierdie geheime van my lewe te deel, selfs net een persoon kan help.

Skuldhulp
6 min read


Skuldberading: Wat presies is ‘n Toestemmingsbevel?
Skuldberading is nie net finansiële herstrukturering van jou skuld nie, dit is ook 'n wettige proses wat jou beskerm teen verdere regstappe

Skuldhulp
3 min read


Die waarde van Skuldberading
Volgens die Nasionale Kredietwet is krediteure verplig om saam te werk sodra jy onder skuldberading is.

Skuldhulp
1 min read


Leer Kinders Finansiële Verantwoordelikheid
Hulle bespreek hoe 'n begroting kinders kan help om hulle geld met verantwoordelikheid te bestuur en finansiële vaardighede te ontwikkel.

Skuldhulp
1 min read


Die Stigma van Skuld
Onvoorsiene gebeure soos werkverlies, kan selfs die mees finansieel verantwoordelike individue, in die skuld laat beland.

Skuldhulp
4 min read


Hoe om Finansiële Spanning in ‘n Vriendegroep te Hanteer
In hierdie episode van Hier Sit die Manne gesels Frank Rautenbach met Frans Cloete, Uitvoerende Hoof van Skuldhulp, oor hoe om...

Skuldhulp
1 min read


Kan jou leefstyl jou finansies beïnvloed?
In vandag se episode van Hier sit die Manne , gesels Frank Rautenbach met Frans Cloete, die Uitvoerende Hoof van Skuldhulp, oor hoe jou...

Skuldhulp
1 min read


Jy Kan Nie Meer Jou Skuld Betaal Nie: Wat Nou?
Skuld is 'n werklikheid vir baie Suid-Afrikaners.

Skuldhulp
4 min read


Versekering: Hoekom is Dit Belangrik?
In vandag se episode gesels Frans Cloete Uitvoerende Hoof van Skuldhulp met Frank Rautenbach van Hier Sit Die Manne oor die...

Skuldhulp
1 min read


Slim Motor Finansiering
In hierdie onderhoud gesels Frank Rautenbach van Hier sit die Manne met Frans Cloete, die Uitvoerende Hoof van Skuldhulp, oor slim...

Skuldhulp
1 min read


Skuldberading: Alles wat jy moet weet.
Oorweeg jy dalk skuldberading? Dit kan die perfekte oplossing wees as jy voel dat jou skuld onhanteerbaar is.

Skuldhulp
5 min read


Die Twee-Pot Aftreestelsel: Hoe dit Werk en die Risiko’s
Ons verduidelik hoe die Twee-Pot Aftreestelsel werk en die risiko's van onttrekking.

Skuldhulp
3 min read


Begin jou noodfonds vandag!
Leer waarom 'n noodfonds 'n noodsaaklike deel van jou finansiële plan is.

Skuldhulp
2 min read


Waarom is ‘n Noodfonds Noodsaaklik?
Die belangrikheid van 'n noodfonds word in hierdie nuwe episode van "Hier Sit Die Manne" bespreek.

Skuldhulp
1 min read


Tegnologie om jou Begroting te Red!
Vandag gesels Frank Rautenbach van Hier Sit Die Manne saam met Frans Cloete, Uitvoerende Hoof van Skuldhulp, oor hoe tegnologie jou kan...

Skuldhulp
1 min read


Spandeer jy meer as wat jou beursie kan bekostig?
Frans Cloete gesels oor die sielkunde agter impulsiewe aankope en gee wenke vir beter bestedingsgewoontes.

Skuldhulp
1 min read


Wenke vir jou kredietrekord!
In hierdie insiggewende episode bespreek hulle die belangrikheid van jou kredietrekord.

Skuldhulp
1 min read
bottom of page