top of page
Search
Writer's pictureSkuldhulp

Wenke vir jou kredietrekord!

Frans Cloete, Uitvoerende Hoof van Skuldhulp, kuier weer by Frank Rautenbach van

Hier Sit Die Manne.


In hierdie insiggewende episode bespreek hulle die belangrikheid van jou kredietrekord. 


Jou kredietrekord

Frans gesels oor die uitdagings van 'n swak krediet verslag en hoe dit jou kan benadeel wanneer jy probeer om lenings of krediet goedkeuring te kry, en watter impak dit op jou alledaagse lewe kan hê. 


Wenke

Frans deel praktiese wenke en stappe wat jy kan neem om jou kredietrekord te herstel en te verbeter.


Kyk na die Onderhoud

Moenie hierdie waardevolle gesprek misloop nie. Kyk na die episode om meer uit te vind oor hoe om jou kredietrekord te versterk en jou finansiële gesondheid te verbeter.




Vir meer inligting en hulp, besoek Skuldhulp om te leer hoe skuldberading jou kan help om beheer oor jou finansies te kry. 



29 views0 comments

Recent Posts

See All

Comentarios


bottom of page