top of page
Afriforum Logo

Skuldhulp in samewerking met AfriForum

Skuldhulp en AfriForum is albei organisasies wat daarvoor bekend is om die Afrikaanse gemeenskap te ondersteun. Omdat AfriForum toegewyd is tot die vooruitgang van die Afrikaanse gemeenskap en Skuldhulp die vermoë het om mense te help wat met te veel skuld oorbelas is., het Skuldhulp en AfriForum besluit om hande te neem en om saam ‘n verskil in ons gemeenskap te maak.

Suiwelboer

Voordele om Skuldhulp as jou skuldberader te kies

Skuldhulp Logo
Skuldhulp Familie
Afriforum Logo
1

AfriForum

Skuldhulp word deur AfriForum vertrou om hul lede met hul skuld te ondersteun.

2

Spesiale Afslag

As AfriForum-lid ontvang jy spesiale korting op die skuldberadingsfooi.

3

16 Jaar Ervaring

Skuldhulp word onderskryf deur Debt Rescue, die leier in die industrie met meer as 16 jaar se ervaring.

4

Verminderde Maandelikse Betalings

Skuldhulp bied enkele, gekonsolideerde, verminderde maandelikse afbetalings.

5

Beskerming Teen Regstappe

Jy word teen regstappe deur jou skuldeisers beskerm. Ons hanteer alle kommunikasie met jou krediteure.

6

Ondersteuning in Jou Moedertaal

Dit maak die proses van skuldberading en konsolidasie makliker en meer toeganklik vir Afrikaanssprekendes.

SluldHulp Logo

Hoe ons jou kan help

Me. van Aswegen is oorbelas en haar totale skuldterugbetalings het R25 000 per maand beloop voordat sy by Skuldhulp om hulp aangeklop het. Skuldhulp het met haar krediteure onderhandel sodat haar nuwe skuldterugbetalingsbedrag nou slegs R15 000 per maand beloop.

Sonder Skuldberading

Sonder Skuldberading

Sonder skuldberading sou haar totale skuldterugbetalingsbedrag steeds R25 000 per maand wees.

Met Skuldberading

Met Skuldberading

Met ons skuldberadingsdienste kan jy net soos me. Van Aswegen moontlik R10 000 op jou totale skuldterugbetalingsbedrag bespaar!

Kontak Ons Vandag
Skuldhulp
bottom of page