top of page
Search

Versekering: Hoekom is Dit Belangrik?

Writer's picture: SkuldhulpSkuldhulp

Updated: Oct 18, 2024


In vandag se episode gesels Frans Cloete Uitvoerende Hoof van Skuldhulp met Frank Rautenbach van Hier Sit Die Manne oor die belangrikheid van versekering. 


Waardevolle Wenke


Baie mense dink hulle het dit nie nodig nie, maar Frans verduidelik hoekom voldoende versekering noodsaaklik is. Hulle bespreek verskillende tipes versekering soos motor, huis, en lewensversekering.


Verder beklemtoon Frans voordele van kredietlewensversekering.


Kyk verder om uit te vind hoe jy jouself en jou besittings kan beskerm.



Vir meer inligting en hulp, besoek Skuldhulp om te leer hoe skuldberading jou kan help om beheer oor jou finansies te kry. 



9 views0 comments

Recent Posts

See All

Comentarios


Skuldhulp WhatsApp Kontaknommer
bottom of page