In hierdie onderhoud gesels Frank Rautenbach van Hier sit die Manne met Frans Cloete, die Uitvoerende Hoof van Skuldhulp, oor slim motor finansiering.
Waardevolle Wenke
Hulle bespreek die gevare van ballonbetalings, die fynskrif wat jy moet lees, en gee wenke oor hoe om die beste finansiering te kry.
Kyk gerus verder om uit te vind hoe jy jou begroting kan bestuur en wat jy moet weet voor jy jou volgende motor koop!
Vir meer inligting en hulp, besoek Skuldhulp om te leer hoe skuldberading jou kan help om beheer oor jou finansies te kry.
Comments