top of page

Waarom is ‘n Noodfonds Noodsaaklik?

  • Writer: Skuldhulp
    Skuldhulp
  • Aug 22, 2024
  • 1 min read

Die belangrikheid van 'n noodfonds word in hierdie nuwe episode van "Hier Sit Die Manne" bespreek. Frans Cloete, Uitvoerende Hoof van Skuldhulp, het saam met Frank Rautenbach gesels, oor waarom 'n noodfonds noodsaaklik is in vandag se onvoorspelbare tye.


Praktiese Wenke vir die Opbou van 'n Noodfonds


Frans verduidelik hoekom dit belangrik is om 'n noodfonds op te bou en gee praktiese wenke oor hoe om dit te doen, selfs gedurende skuldberading.  


Beheer en Toegang tot Jou Noodfonds


Frans verduidelik ook hoe om jou noodfonds te bestuur sodat jy in enige noodgeval dadelik toegang tot jou geld het. 




Vir meer inligting en hulp, besoek Skuldhulp om te leer hoe skuldberading jou kan help om beheer oor jou finansies te kry. 





Comentários


Skuldhulp WhatsApp Kontaknommer
bottom of page