top of page
Search
  • Writer's pictureSkuldhulp

Spandeer jy meer as wat jou beursie kan bekostig?

Ons almal het al items gekoop wat ons weet ons beursies nie kan bekostig nie. Maar hoe leer jy nuwe bestedingsgewoontes aan?  


Frans gesels met Frank oor ons Bestedingsgewoontes


In hierdie nuwe episode van “Hier Sit Die Manne”, gesels Frans Cloete, Uitvoerende Hoof van Skuldhulp, saam met Frank Rautenbach oor die sielkunde agter impulsiewe aankope en gee wenke vir beter bestedingsgewoontes.


Kyk na die Onderhoud

Moenie hierdie waardevolle gesprek misloop nie. Kyk na die volledige episode om meer uit te vind oor hoe om jou finansies te verbeter.




Vir meer inligting en hulp, besoek Skuldhulp om te leer hoe skuldberading jou kan help om beheer oor jou finansies te kry. 




36 views0 comments

Comments


bottom of page