top of page
SluldHulp Logo

Wen Kaartjies om Steve Hofmeyr te sien by die Voortrekker Monument Ampfiteater!

2 Gelukkige wenners kan elk 2 Golden Circle kaartjies wen om Steve doen Steve te sien. Kies gerus of Saterdag die 27ste April of Sondag die 28ste April vir die kaartjies wat jy kan wen.

Screenshot 2024-04-16 at 13.18.39.png

Om in te skryf:


1) Like ons Facebook blad (link)
2) Tag jou vriende in ons sosiale media post (link
3) Laastens tik jou besonderhede hieronder in en kies jou t-hemp of Hoodie grootte!

Kompetisie sluit op 23 April en die wenners word op 24 April gekontak!

Wen pryse op die dae!


Daar sal elke dag 'n lootjie getrek word met fantastiese pryse vir ons deelnemers! 
Kom en geniet die musiek, die atmosfeer en Steve doen Steve, by die Voortrekker Monument!
Dit gaan 'n fees wees!

Watter dag is die beste

Dankie vir die indiening!

Deelname aan die kompetisie is onderhewig aan die volgende reëls:
 

1. Slegs een inskrywing per persoon is toegelaat op die webwerf.
2. Personeellede van Skuldhulp sowel as hulle gesinne mag nie inskryf nie.
3. Om in aanmerking te kom vir die kompetisie, moet deelnemers ons Facebook-blad like, deel en hul vriende tag.
4. Wenners sal gekies word deur ‘n lukrake trekking.
5. Wenners sal in kennis gestel word op die 24ste April gedurende werksure. Indien die wenner nie binne die tydperk bereik kan word nie, sal ‘n nuwe wenner gekies word.
6. Kaartjies is nie oordraagbaar nie en mag nie vir kontant verkoop word nie.
Skuldhulp aanvaar geen verantwoordelikheid vir enige skade wat voortspruit uit deelname aan die kompetisie nie.

SluldHulp Logo

Leer meer oor Skuldhulp! 

Skuldhulp bied onmiddellike verligting van finansiële spanning. Met ons aan jou sy, stap jy hierdie pad nie alleen nie. Jy kan fokus op wat werklik belangrik is: jouself en jou familie. Met skuldberading betaal jy slegs een maandelikse paaiement vir al jou krediteure. Jy sal genoeg geld hê vir alledaagse behoeftes soos kos, klere, kruideniersware, skoolgeld, en versekering. Krediteure en skuldinvorderaars sal nie meer druk op jou plaas vir betalings nie. Jou huis, voertuie, en ander bates is veilig teen beslag.
 

Kontak ons vir meer inligting oor hoe ons jou kan help om jou finansiële situasie te verbeter.  

 

bottom of page