Frans Cloete Uitvoerende Hoof van Skuldhulp gesels met
Izaan Steenkamp
Hulle gesels oor skuldberading en hoe Skuldhulp kliënte help in Afrikaans.
Die boodskap van Skuldhulp is eenvoudig: vra, en ons sal help! Of dit nou gaan oor die konsolidasie van skuld, die onderhandeling van betalingsplanne met krediteure, of advies oor hoe om finansiële welstand te bereik, Skuldhulp staan gereed om jou te help.
Comentários