top of page
Search
  • Writer's pictureSkuldhulp

Frans Cloete en Francois Botha gesels oor Skulberading



Frans Cloete, Uitvoerende Hoof van Skuldhulp, het onlangs met Francois Botha van Die GROOT Ontbyt gesels oor skuldberading. 


Gedurende die onderhoud het Francois 'n belangrike vraag aan Frans gestel oor die verskil tussen 'n konsolidasie-lening en skuldberading.


Kyk gerus die onderhoud om meer uit te vind.




Kontak ons hier vir enige verdere informasie oor skuldberading.



40 views0 comments

Comments


bottom of page