In hierdie episode van Hier sit die Manne gesels Frank Rautenbach met Frans Cloete, Uitvoerende Hoof van Skuldhulp, oor hoekom dit belangrik is om kinders van jongs af oor finansies te leer.
Finansiële Vaardighede
Hulle bespreek hoe 'n begroting kinders kan help om hulle geld met verantwoordelikheid te bestuur en finansiële vaardighede te ontwikkel. Frans verduidelik ook hoe vakansie-werk jongmense kan help om die waarde van geld beter te verstaan, spaardoelwitte te stel en gesonde finansiële gewoontes te vestig.
Kyk Die Opname Hier
Skuldhulp is Hier om Jou te Help
Skuldhulp staan gereed om jou te help om jou skuld te bestuur en jou finansies weer op koers te kry.
Comments