top of page

Kan jou leefstyl jou finansies beïnvloed?

  • Writer: Skuldhulp
    Skuldhulp
  • Oct 22, 2024
  • 1 min read

In vandag se episode van Hier sit die Manne, gesels Frank Rautenbach met Frans Cloete, die Uitvoerende Hoof van Skuldhulp, oor hoe jou lewenstyl jou finansiële gesondheid kan beïnvloed.


Die Gevaar van “Keeping up with the Joneses”


Ons het almal al van “Keeping up with the Joneses.” gehoor. Sosiale media speel ‘n groot rol hierin. Frans verduidelik dat dit maklik is om vasgevang te raak in ander se lewens, maar dit kan jou eie finansies negatief affekteer.


Neem Finansiële Besluite Wat Reg is vir JOU


Frans stel voor dat jy ‘n begroting opstel wat vir jou inkomste werk. Dit is die beste manier om jou finansies gesond te hou. Ignoreer eerder dit wat jy op sosiale media sien, moenie dat die doen en late van ander mense, jou verder in die skuld kry nie. 


Kyk die Opname




Skuldhulp is Hier om Jou te Help


Skuldhulp staan gereed om jou te help om jou skuld te bestuur en jou finansies weer op koers te kry.


Comentarios


Skuldhulp WhatsApp Kontaknommer
bottom of page