Frans Cloete, uitvoerende hoof van Skuldhulp, het sy kommer uitgespreek oor die impak van stygende rentekoerse en lewenskoste op verbruikers.
Hy waarsku dat 'n finansiële krisis vir verbruikers aan die ontwikkel is.
Volgens Cloete is die huidige “nuwe normaal” van hoë rentekoerse en voortdurende stygings in lewenskoste 'n groot uitdaging vir verbruikers, en hy beklemtoon die noodsaaklikheid van effektiewe skuldberading om mense deur hierdie moeilike tyd te help.
Hoe ons jou kan help?
Laat Skuldhulp se beraders jou finansiele situasie deeglik ondersoek deur ‘n volledige assessering wat verniet is. Ons kan jou maandelikse betalings konsolideer en jou skuld verminder vir onmiddellike finansiële verligting.
Kontak ons vandag vir hulp in jou taal!
Comments