top of page
Search

Finansiële Fiksheid: Hoe Om Jou Skuld Beter Te Bestuur

Writer's picture: SkuldhulpSkuldhulp

Frans Cloete, die Uitvoerende Hoof van Skuldhulp, het onlangs by Frank Rautenbach op die gewilde program 'Hier sit die Manne' gaan kuier. Gedurende hierdie onderhoud het Frans verduidelik hoe Skuldhulp oplossings bied vir Suid-Afrikaners wat in skuld vasgevang is.


Skuldhulp Herstruktureer Jou Skuld


Skuldhulp kyk na oplossings om kliënte te help deur met krediteure te onderhandel vir bekostigbare terugbetalingsplanne, en moontlike laer rentekoerse op hulle huidige skuld.


Wie Kwalifiseer Vir Skuldberading?


Frans verduidelik dat Skuldhulp 'n deeglike evaluering van jou hele kredietprofiel sal doen om te bepaal of jy oorbelas is. 


Kyk na die onderhoud


Om meer te leer oor skuldberading en hoe Skuldhulp jou kan help, nooi ons jou uit om na die volle opname van hierdie gesprek te kyk. 






Kontak ons hier vir enige verdere informasie oor skuldberading.


61 views0 comments

Recent Posts

See All

Comentarios


bottom of page